Bobby Cannavale

Bobby Cannavale
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Robert Cannavale
Geboorte 3 Mei 1970 (1970-05-03)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3, insluitende Jake Cannavale
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bobby Cannavale (gebore 3 Mei 1970) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Station Agent (2003), Parker (2013), Blue Jasmine (2013), en Ant-Man (2015).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search